Canva & AI Workshop VIP Upgrade
Canva & AI Workshop VIP Upgrade – Image 1

Canva & AI Workshop VIP Upgrade

R447.00

Quantity

Wil jy meer uit jou Canva & AI-werkswinkel kry? Gradeer op na VIP!

Met die VIP-opgradering kry jy toegang tot 4 ekstra vooraf opgeneemde VIP-sessies waarin Latasha praktiese raad, leiding en wenke deel om jou besigheidsidees, digitale produkte en inhoud verder te ontwikkel.

Kyk daarna op jou eie tyd en leer hoe om dit wat jy in die werkswinkel geleer het, in jou eie besigheid toe te pas.

Customer Reviews

Average Ratings

0/5

0 reviews

Rating star

Write a review

Be the first one to review this product